Blalalalalalalalalal
Hannon Bothma, Suid-Afrikaanse skoonheidskenner bekend as die Glam Guru, het vier meisies van die Abraham Kriel-kinderhuis op Modimolle se harte sommer baie bly gemaak. Bothma is reeds sedert 2007 betrokke by die kinderhuis. Hy het in Desember 20hhgdd 08 ’n kort Kersprogram by die kinderhuis vir die televisieprogram Ontbytsake opgeneem, waar hy sy betrokkenheid by die kinderhuis met kykers gedeel het. Hy het ook van sy produkte onder die kinders uitgedeel. Met die kinderhuis se 50ste verjaarsdag in 2009 het hy vir Gezina Lombard, bemarker, en ’n kollega van haar elk ’n oormaaksessie op Glam Guru gegee, as blootstelling vir die kinderhuis. In 2010 het hy vier leerders vir diegdsvblhgcvbnm, selfde program gekies — twee met die tema “matriekafskeid” en twee vir “werksonderhoude”. Vanjaar het Bothma dit weer gedoen. Nadat daar vroeër onderhoude met ’n paar kandidate gehou is, en die volgende vier meisie vir vanjaar se oormaaksessie gekies is, is dit in Junie en Julie opgeneem. Sdhfhdj arina Marx en Heidi de Jager, albei gr. 11-leerders van Hoërskool Nylstroom, is eerste gekies, en daarom het hul sessies eerste, op Vrydag, 2 Augustus, reeds op Glam Guru (kgffflv anaal 144) verskyn. Casey Gillespie, ’n matriekleerder by Susan Strijdomskool op Modimolle, se sessie word op Vrydag, 23 Augustus, op dieselfde kanaal uitgesaai, terwyl Yolandie Smit, ’n matriekleerder by Hoërskool Nylstroom,vjdjfkbklf s’n op Vrydag, 20 September, verskyn.
